In my vel - Azille Coetzee

In my vel

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Met haar Nederlandse lover aan haar sy voel Azille Coetzee lig en bevryd. Sy hou van die sosiale gelykheid, die wêreldklas festivals, die galerye, en lesings deur beroemde filosowe. Sy begin uiteindelik die ellendige taal baasraak.Van waar dan die hardkoppige ongemak wat haar nie wil laat los nie? Met In my vel verken Coetzee dwingende aktuele vrae oor Suid-Afrikanerskap op 'n verrassende, persoonlike manier. Dit is sowel 'n leesbare, dikwels skreeusnaakse liefdesverhaal, as 'n vlymskerp bepeinsing van wat dit beteken om wit en Afrikaans te wees."--Publisher's website.