Bau hou haar oë toe en tel. Sy maak haar oë oop om na haar maats te soek, maar hulle kruip nou weg. Al wat sy sien, is voetspore en die spore van diere . . . Hierdie prenteboek is perfek vir beginnerlesers, wat ongetwyfeld in Bau en haar maats se wegkruipertjie-speletjie sal wil deel. Die prente vertel saam aan die storie: Watter diere se spore sien jy? En is daar dalk 'n olifant wat iewers wegkruip?