Feetjiepolisiediens, Die - Leon-Ben Lamprecht

Feetjiepolisiediens, Die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 160.00
Sale price
R 160.00
Regular price
R 160.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"Almal in Feetjieland kan rustig slaap met Kaptein Fanie en Sersant Saarkie van die Feetjiepolisiediens wat 'n oog oor hulle hou! Daar is drie sake wat ondersoek moet word: in die Groot Woud by die De Beer-huis het iemand ingebreek en al die pap geëet, Jan Christoffel Reus se hennetjie wat goue eiers lê, is gesteel en Hansie en Grietjie Fick is weg . . . te midde van vreemde gebeure by Mevrou Le-Vy se gemmerbroodhuisie."--