Speurhond Willem In Japan
Product image

Speurhond Willem In Japan

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 120.00
Sale price
R 120.00
Regular price
R 120.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9780624095095

In stock

Adriaan skryf 'n haikoe in vir 'n kompetisie en wen 'n reis na Japan, waar kinders van oor die hele wêreld 'n fees bywoon. Hy kan amper nie glo hy wen nie, maar Willem se nuutgevonde kennis van Japannese kultuur laat Adriaan onraad vermoed . . . Sommer gou besef hulle van die deelnemers is robotte, maar almal neem deel in kostuums uit die Menagerie-strokiesprent. Wie is wie? Adriaan en Willem se missie is om te sorg dat die robotte nie wen nie!