Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop - Mariska Robberts

Mia: 'n Ma se storie van verlies en hoop

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 180.00
Sale price
R 180.00
Regular price
R 220.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in 'n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Daar is ook 'n laaste hoofstuk deur Braam Klopper (pastorale terapeut wat spesialiseer in rou) om hoop en afsluiting te gee.