Lotta 10 Koalakonsternasie cover

Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 210.00
Sale price
R 210.00
Regular price
R 210.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Lotta kan ’n reis Australië toe wen en sy wil ontsettend graag soontoe gaan, want sy is mal oor koalas en sy mis haar niggies. Al wat sy nodig het om te wen, is ’n koeldrankdoppie, niks meer nie. Maar Mamma en Pappa glo gaskoeldrank is baie sleg vir jou, so sy mag nie eens een enkele  bottel daarvan koop nie. Gelukkig sal Chantelle haar saamvat, as sy wen. Sy is seker hulle gaan dit regkry. Al moet sy ’n doppie met haar blokfluit hipnotiseer!