Vers & Vrou: 258 gedigte
Product image

Vers & Vrou: 258 gedigte

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

’n Versameling gedigte oor vroue, deur vroue, vir vroue – en vir dié wat met vroue leef. Lees oor beroepsvroue en huisvroue, verliefde, geliefde en ontnugterde vroue, vroue met kinders en sonder kinders, vroue wat in die kalklig staan en vroue wat deur grense breek. In dié boek word die heelal beskou deur ’n vroulike blik. ’n Bloemlesing om aan te gee vir ’n vriendin of ’n suster, vir ma’s en vir dogters, vir geliefdes – omdat ons almal ’n bietjie so is, en ook nié so is nie.