Christine Le Roux Keur 6 - Christine Le Roux

Christine Le Roux Keur 6

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 265.00
Sale price
R 265.00
Regular price
R 265.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Drie verhale deur een van Afrikaans se gewildste liefdesverhaalskrywers. Kom deel in die lief en leed van drie vroue. In Skynglans van geluk is Elise onthuts omdat sy in ’n rolprent die hoofrol moet speel teeonoor ’n bekende filmster van wie sy nie hou nie. In ’n Vonk van liefde stel ’n boer ’n swanger weduwee aan as bestuurder van die gastehuis op sy Karoo-plaas. In ’n Nuwe begin kry ’n vrou die kans om oor te begin na ’n motorongeluk.