Dagboek Van N Dork 05: Stories Van N Nie - Russel. Rachel Rene

Dagboek Van N Dork 05: Stories Van N Nie

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
R 175.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Dagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. 'n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge.

Mackenzie wil haar rubriek gebruik om stories oor Brandon te versprei! Nikki besluit om by die koerant te werk om haar dop te hou! Maar later voel dit of SY hulp nodig het. Kan sy byhou en vir Mackenzie keer?

Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee!