Duifeling
Product image

Duifeling

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 355.00
Sale price
R 355.00
Regular price
R 355.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Hoe Sara Koordom op Rooiduin in die verre Noord-Kaap aangeland het, is 'n raaisel. Sy het gekom soos die woestynwind ' een dag was sy daar, en niemand weet van waar nie. Dis nie lank nie of die hele dorp merk op watter raakvatter Sara is. Maar die bedreiging wat Piet Boskat inhou, roep die spoke van Sara se verlede op. Kan sy vir haar 'n weg ooptrap om the ontsnap aan die gevare van die hede én van die verlede? En terselfdertyd die mense beskerm vir wie sy so lief geword het?