Stalmaats 03: Anri se plan - Lize Roux

Stalmaats 03: Anri se plan

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 115.00
Sale price
R 115.00
Regular price
R 115.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Anri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri-hulle besluit om 'n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reël. Maar dan gebeur ’n aaklige ding ... Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uitvind wat gebeur het – voor dit te laat is vir Nomhle?