Vrediger (#2) - Dibi Breytenbach

Vrediger (#2)

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 265.00
Sale price
R 265.00
Regular price
R 265.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Dit is die verskriklikste dag van Willem Maarschalk se lewe. Op vier en veertig is hy die gekoesterde raadgewer en prokureur van 'n skatryk suikerbaron. Na 'n egskeiding en verhuising na 'n klein dorpie in die Natalse platteland, is Willem se lewe rustig en relatief ongekompliseerd, tot daardie dag. Twee moorde en een inval op dieselfde plaas op dieselfde dag ruk hom na die wrede werklikheid en hy word meteens brutaal gekonfronteer met die roeringe en onrus wat onder die spieëgladde oppervlak van sy klein dorpie. Wie is verantwoordelik vir die moorde? Wie is verantwoordelik vir die inval op die plaas? Wie is die mense vir wie hy werk? Is mense van nature koelbloedig of word hulle so? Is almal wie hulle voorgee om te wees? Hierdie is die vrae wat Willem vir homself moet antwoord binne die bestek van ses en dertig verskriklike ure."--Publisher's website.