Beste Toebroodjie Die - Jaco Jacobs

Beste Toebroodjie Die

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 155.00
Sale price
R 155.00
Regular price
R 155.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die vreemdste, verbasendste, voortreflikste toebroodjie ooit!

Markus word in die middel van die nag wakker en is BAIE lus vir ’n lekker toebroodjie. In die kombuis ontmoet hy ’n ysbeer en drie pikkewyne wat hom wil help om die BESTE, BRILJANTSTE, BOBAAS-TOEBROODJIE OOIT te maak. Maar daar is net een klein probleempie …

Geniet ’n watertandlekker leeservaring met hierdie nuwe uitgawe van een van Jaco Jacobs se ou gunstelinge.