Kapokdokter Die - Francois Loots

Kapokdokter Die

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"1816. Die Kaap de Goede Hoop. 'n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as 'n militêre chirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is ná 'n paar maande só beïndruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel. Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis -- hy praat dan selfs van 'n keisersnee! -- ontsenu menige plaaslike arts. Maar selfs nie eens die talentvolste medici van die tyd sou kon weet watter geheim die enigmatiese James in hom dra nie. François Loots se roman, gebaseer op die lewe van hierdie aangrypende historiese figuur, wys hoe diep die spore van randfigure in die geskiedenis lê"--Back cover.