Pass: Nuwe Amptelike K53 Handleiding - Clive & Hoole, G Gibson

Pass: Nuwe Amptelike K53 Handleiding

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 110.00
Sale price
R 110.00
Regular price
R 110.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Hersien, met opgedateerde inligti ng en 'n helder nuwe voorblad om daarby te pas, isDie Nuwe Amptelike K53-handleiding 'n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om joute help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreekwat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie enmotorfietse. Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur, padtekens en padreëls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die eindevan dié afdeling is 'n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartementeopge.