
Harwarrus horribalus heldehelm die derde was ’n meesterlike swaardvegter en draakfluisteraar, en die grootste wiking-held wat nog ooit gelewe het. Tandloos is gevang, die nanodraak gaan opgevreet word en honger haaiwurms le op die loer. Harwarrus moet weer eens kophou en bewys hy's 'n held...