Moeps die Wenner - Aaron Blabey

Moeps die Wenner

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 160.00
Sale price
R 160.00
Regular price
R 160.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Moeps hou daarvan om te wen. Dit maak nie saak wat die uitdaging is nie, solank hy die wenner is, is hy die gelukkigste hond in die wêreld! En hy sal sorg dat hy altyd wen, al beteken dit dat hy 'n bietjie moet kul. Op 'n dag daag hy Worsie uit om te sien wie die kos die vinnigste kan opeet. Maar nadat hy met alles en almal gespot het, besef hy iets het verdwyn!
Hierdie boeke is skreeusnaaks met baie snaakse illustrasies waarvoor kinders en selfs volwassenes sal hou.