Eerste Daar - W.S Van Der Walt

Eerste Daar

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
R 350.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Brig.genl. Willem (Kaas) van der Waals kyk terugskouend na sy loopbaan wat gekenmerk is deur veelsydigheid - valskermsoldaat en instrukteur, operasionele diens in SWA, Angola en Rhodesië, militêre diplomaat en SAW se hoof van buitelandse betrekkinge. Hy was ook dosent in strategiese studies, hoof van sielkundige oorlogvoering, inligtingsoffisier en strategiese beplanner by die sekretariaat van die Staatsveiligheidsraad. Daarna is hy die eerste veiligheidshoof van die stad Pretoria. Dis juis dié veelsydigheid wat hom enersyds met gesagsfigure in die weermag laat bots het en andersyds wyd aanwendbaar gemaak het"--Provided by Publisher.