Norrevok - C Johan Bakkes

Norrevok

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
R 250.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"C. Johan Bakkes is die geliefde skrywer van aweregse reisjoernale. Vyftien jaar ná die eerste uitgawe van Norrevøk tref dit weer die rak - nie slegs as heruitgawe nie, die skrywer het bygereis en bygewerk. Bakkes en sy vriende maak ’n draai in Rusland en ry op die Trans-Siberiese trein voordat hy sy alleenreis in China aanpak. Ons lees ook oor die hart van die Kgalagadi en die koning van Kabula in Wes-Zambië. Dit is ’n terugblik sowel as nuwe gewaarwordings soos net Bakkes dit kan verhaal."--Provided by publisher.