
"'n Bloedige dubbelmoord in die straat waar privaat speurder Zeus van Wyngaardt woon, gevolg deur 'n vonds van verrottende lyke in 'n woonstelgebou in die middedorp: 'n reeksmoordenaar of dalk mutimoorde? Hoekom versoek luitenant Lucinda Fourie om betrokke te raak? En hoekom word daar skielik weer vrae gevra oor Wildene du Bois?"--Back cover.