
"Wanneer 'n mediese dokter die aandag van die Sentinels trek, moet hy deur 'n verwoeste landskap vlug. In 'n wêreld waar 'n skynson lig verskaf, raak hy 'n pion in 'n komplot waarvan hy onbewus is. Selfs die verdwyning van sy kind tydens die chaos en die kosopstande voor die wending kon hom nie hierop voorberei nie. In 'n land sonder voëls is 'n verdoemende ondersoek na die impak van 'n totalitêre bestel en een man se besinning oor sterflikheid en dÃt wat ons mense maak"--Provided by Publisher.