FFG Afr: Spinnekoppe & Skerpioene van SA - Sasol

FFG Afr: Spinnekoppe & Skerpioene van SA

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 80.00
Sale price
R 80.00
Regular price
R 80.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe & Skerpioene van Suider-Afrika bied aan die jong leser 'n fassinerende blik op die ryke verskeidenheid spinagtiges wat in die streek voorkom. Met behulp van volkleur foto's en maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die algemene spesies in Suider-Afrika identifiseer.