BB GL EAT Gr 3 Vlak 10 Leesboek 3 - Best Books

BB GL EAT Gr 3 Vlak 10 Leesboek 3

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 70.00
Sale price
R 70.00
Regular price
R 70.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die leesreeks is in vier vlakke gegradeer, met vier boeke per vlak (’n totaal van 16 boeke per leesjaar of graad). Elkeen van die vlakke is ontwerp om progressief groter uitdagings te stel aan die leerder se oogspan, dekoderingsvermoë asook fonemiese vaardighede.

Die Best Books Gegradeerde Leesreeks vir Eerste Addisionele Taal stel die leerder bekend aan ’n groot verskeidenheid taalpatrone en gedrukte tekskenmerke. In die leesboeke gaan die leerders kennis maak met verskillende teks. Namate die leser se lees- en skryfvaardighede ontwikkel, is daar aktiwiteite in die leesboeke ten opsigte van struktuur, woordeskat, woord- en sinsbou wat die leser kan voltooi. Daar word ’n aantal hoë-frekwensie sigwoordeskat uitgelig.

Die leesboeke is spesiaal geskryf om die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die leerder in die Grondslagfase te akkommodeer.

Hierdie leesreeks kan in gedifferensieerde leesgroepe, groepbegeleide lees en selfstandige lees gebruik word.