Best Books vir Klaslees: Emmerskoplys, D
Product image

Best Books vir Klaslees: Emmerskoplys, D

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 158.00
Sale price
R 158.00
Regular price
R 158.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9781776073733

This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die verhaal neem die lesers op ʼn lugballonavontuur saam met Katerien, Stef, Ouma Katie en ʼn Great Dane-brak – Krummel. Ouma Katie se emmerskoplys neem hulle letterlik na hoër hoogtes. Die titel vorm deel van die Best Books vir klaslees-reeks wat fokus op leesboeke wat EAT-leerders in die klas kan lees.