 
      Kom saam na die wildtuin waar voëls kwetter en apies baljaar! Soek en vind die diere in die oerwoud en gesels daaroor met jou klein boekwurm.
Die boek is perfek vir babas en peuters. Dit bevat trek- en skuifmeganismes en ontwikkel geletterdheids- en fyn motoriese vaardighede.
