Brief Op Veertigduisend Voet
Product image

Brief Op Veertigduisend Voet

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Soos die verwysing na perspektief in sy digbundeltitel aandui, laat Dreyer die leser nuut en in verwondering na die wêreld kyk.
Die bundel sluit natuurgedigte en reisgedigte in wat die mens se interaksie met sy omgewing belig. Ooptes en ongekarteerde gebiede dui op die onsekerheid en prekêre avontuur van die post-postmoderne mens.
Teenoor gedigte oor die antieke staan dié oor tegnologiese innovasie, asook wetenskapsfiksie. En menslike verhoudinge word in roerende liefdesgedigte verbeeld.