Default product image

Gereed Vir Vandag

Vendor
Christian Art Distributors
Regular price
R 249.00
Sale price
R 249.00
Regular price
R 249.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Jou program is oorvol. Jy het skaars energie vir jou werk. Hoe kan jy nog elke dag vir Christus leef en sy teenwoordigheid in jou lewe ervaar?
Om in hierdie chaotiese tyd vas te hou aan jou geloof, verg die regte ingesteldheid en fokus. Die wêreld gaan jou beslis nie hiermee help nie – inteendeel.
In Gereed vir vandag wys Stephan Joubert jou in 365 dagstukke hoe ’n paar eenvoudige besluite jou denke kan teruglei na die eenvoudige Bybelse opdragte van vertroue, dankbaarheid, liefhê en respek. Deur hierdie en ander beginsels in jou dag-tot-dag-lewe toe te pas, word jou las ligter, die waarheid duideliker en ’n lewe van diens haalbaar.
Jy sal vryer kan asemhaal en elke dag aandurf met die krag en moed wat slegs van God af kom.