Helde Van Die Bybel
Product image

Helde Van Die Bybel

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
R 250.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Herontdek die legendariese stories van ses Bybelse helde! Wanneer jong Dawid teen Goliat te staan kom, wanneer Simson sy ongelooflike krag wys, en wanneer ander helde op God vertrou, ontvou wonderlike avonture wat met pragtige opwiptonele en illustrasies lewendig word. Lees hoe Josua en Gideon die Israeliete lei en vreeslose Daniël ‘n nag saam met die leeus spandeer. Sal ons helde die krag vind om onmoontlike uitdagings te oorkom?

Elke bladsy is ‘n nuwe avontuur met opwiptonele wat jong lesers sal boei terwyl hulle leer wat dit beteken om werklik op God te vertrou.