Kan Ek Weet Wat God Se Wil Is?
Product image

Kan Ek Weet Wat God Se Wil Is?

New
Vendor
Christian Art Distributors
Regular price
R 59.00
Sale price
R 59.00
Regular price
R 59.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock

Hoe kan ek weet wat om te doen? Christene moet daarna streef om lewens te lei wat tot eer van God is, ongeag hulle omstandighede. Maar wanneer ons voor belangrike besluite te staan kom, wonder ons dikwels wat God wil hê ons moet doen.

In Kan ek weet wat God se wil is? deel dr. R.C. Sproul tydlose beginsels om God se wil in ons dag-tot-dag-besluite te ontdek en toe te pas. Hy illustreer ook hoe hierdie beginsels twee belangrike besluite bepaal: die keuse van ʼn beroep en die keuse van ʼn huweliksmaat.

Deel van die Belangrike vrae-reeks wat duidelike antwoorde bied op sommige van die algemeenste en moeilikste vrae oor die Christelike geloof

’n Goeie riglyn om God se wil vir jou lewe te verstaan

Dit ondersoek vier aspekte van God se wil vir jou lewe, naamlik: die betekenis van God se wil, die betekenis van die mens se wil, God se wil en jou werk, en God se wil en jou huwelik

ʼn Handige bron vir leraars, Bybelstudie-leiers en enigiemand wat God se Woord beter wil verstaan

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Can I Know God’s Will?