Default product image

Minki 09: Die TV-ster

Vendor
Pan Macmillan
Regular price
R 130.00
Sale price
R 130.00
Regular price
R 130.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Minki die TV-ster: Minki en haar maats kan nie wag nie! Een

van hul gunsteling-musieksterre gaan ’n video by die skool kom

maak – en almal gaan die kans kry om daarin te verskyn. Een

meisie gaan egter ’n spesiale rol in die video kry, en Danika is

vas oortuig dit gaan sy wees. Maar toe iemand anders uit die

bloute die rol kry, maak Danika ’n nare plan om wraak te

neem..