Default product image

Parlement Praatjies

Vendor
Naledi Uitgewers
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die parlement het eienaardige tradisies asook unieke name vir ampsdraers –

woorde soos speaker, swepe, ampstaf, ampswag, lesings, afpaar en verdelings.

Dit kan verwarrend wees.

Die parlement het ʼn voorsitter wat min praat. Hoekom noem hulle die persoon

steeds ’n “speaker”?

Waarom stribbel ’n nuutverkose speaker teë en moet hy letterlik deur die

swepe na die voorsitterstoel gesleep word?

Parlementslede kan sekerlik lees. So hoekom word ’n wetsontwerp ’n eerste en

tweede keer aan hulle voorgelees?

Ons hoor in die nuus van ’n hoofsweep. Kom die begrip “sweep” werklik van

die Britse parlement soos kenners beweer? Dit klink meer soos iets uit die dae

van die Groot Trek en ossewaens.

Waarom het die parlement twee kamers nodig om ’n besluit te neem, terwyl

die meeste organisasies net een nodig het?

Hierdie boek beantwoord al hierdie vrae en nog meer op ’n boeiende – en

dikwels vermaaklike – manier. Die hoofstukke is doelbewus lig en humoristies,

gevul met ware staaltjies oor amusante situasies en unieke parlementêre

persoonlikhede.

Die boek is gebaseer op ’n reeks praatjies wat die skrywer op RSG gelewer het