Waar Is Oupa Nou?

Waar Is Oupa Nou?

Vendor
Christian Art Distributors
Regular price
R 39.00
Sale price
R 39.00
Regular price
R 39.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9781431624799

In stock

In Waar is Oupa nou? word die sensitiewe onderwerp van die dood op liefdevolle wyse bespreek aan die hand van ’n nuuskierige dogtertjie se vrae. Die God-gesentreerde bespreking oor wat gebeur wanneer mense doodgaan, word afgerond met pragtige illustrasies. Hierdie boekie sal jong kinders tussen 5 en 8 jaar help met hul vrae oor lewe en dood en die spesiale plek wat God gereedmaak vir mense wat lief is vir Hom.