Luister: God Se Stem In My Lewe
Product image

Luister: God Se Stem In My Lewe

Vendor
Christian Art Distributors
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Soms weerhou die geraas van die wêreld jou om die stem van God in jou lewe te hoor. Hoe klink God se stem? Druis dit oor waters en laat dit die donderweer dreun? Is dit magtig, vol majesteit wat kan oopkloof en laat bewe (Psalm 29) of is dit 'n stil sagte stem wat vrede, liefde en bevestiging bring (1 Konings 19)? In die boek, LUISTER. God se stem in my lewe, beleef jy die karaktereienskappe van 'n lewende God deur die oë en lewenservaringe van Suid-Afrikaanse sportpersone soos Neil Powell, Duane Vermeulen, Sandile "Stix" Ngcobo, Vernon Philander en Mignon du Preez. Skrywer Karien Basson vertel passievolle stories van die liefde vir sport, uitdagende tye en 'n persoonlike ontmoeting met God uit die monde en harte van bekende sportlui. Stap saam deur die lewens van 40 verskillende sportsterre wat sonder huiwering erken: "God is net goed. Ons is almal onvolmaakte mense wat 'n volmaakte God dien en sonder nog 'n kans sou ons verlore gewees het." Hierdie boek is vir elke mens wat die een of ander tyd in hulself en die genade van 'n lewende God getwyfel het.