Jesus-Leierskap - Roedolf Botha

Jesus-Leierskap

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 295.00
Sale price
R 295.00
Regular price
R 295.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Dit is nie maklik om vandag ’n Christen-leier te wees nie. Selfs voor die uitbreek van die koronapandemie het kerke en besighede ’n onvoorspelbare toekoms in die oë gestaar. Roedolf Botha, leraar en sakekonsultant, navigeer die tye waarin ons leef aan die hand van die Markusevangelie. Hierdie toeganklike boek is vol praktiese en inspirerende voorbeelde wat jou as leier sal help om die onverkende waters van ons tye die hoof te bied.