Kaap Kerrie & Koeksisters cover

Kaap Kerrie & Koeksisters

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 330.00
Sale price
R 330.00
Regular price
R 330.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In Kaap, kerrie & koesisters neem die tweelingsusters Fatima en Gadija ons op ’n Kaaps-Maleise kosreis wat terselfdertyd ook ’n lewensreis is, want die resepte word saamgesnoer met herinneringe aan hulle kinderjare op die Kaapse Vlakte. Die twee glo aan huiskos en resepte wat vinnig, maklik en bekostigbaar is. Maklik, maar nooit eentonig nie. Daar's iets vir elkeen se smaak: gheema-kerrie tot bredies, bykosse soos sambals en dhaltjies met 'n byt.