Maaltye - Christine Capendale

Maaltye

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
R 350.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In hierdie boek kan jy slim oplossings kry vir middagetes, aandetes en onthaalmaaltye wat jou familie en vriende sal geniet en weer voor sal vra. Christine Capendale het verleidelike geregte geskep wat nogtans maklik is om te maak, gesond is en jou nie ure lank in die kombuis besig sal hou nie.