BB SWG Pad na jou hart Gr 10-11 HT - Alta Engelbrecht

BB SWG Pad na jou hart Gr 10-11 HT

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 150.00
Sale price
R 150.00
Regular price
R 150.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Best Books Studiewerkgids: Pad na jou hart

Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Pad na jou hart, 'n roman vir Graad 10-11 Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan.

Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys.

Agtergrondinligting oor letterkunde
Bespreking oor die intrige.
Kontekstuele vrae.
Verduideliking van elke verhaalelement.
'n Letterkundige vraestel (met wenke)
Filmstudie
'n Glossarium

Wat maak ons studiewerkgidse anders?

Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek.

Die andwoordstel is gratis aflaaibaar:

Best Books Studiewerkgids Pad na jou hart - die roman memoranda