Legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se - Dihanna Taute

Legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 150.00
Sale price
R 150.00
Regular price
R 150.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Lua Verwey is eintlik allergies vir seuns, maar sy is tog die enigste meisie wat saam met die krieketspan Kaap toe gaan toer. Mits sy voor die einde van die kwartaal genoeg name op haar borgvorm het om geld in te samel vir 'n vakansie langs die strand. En 'n vakansie het sy beslis nodig; want h aar ma verwag 'n tweeling, haar boeties neem die huis op horings, haar oupa-hulle gaan by hulle kom intrek en haar beste vriendin is skielik superaaklig met haar.