Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4
Product image

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 4

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 230.00
Sale price
R 230.00
Regular price
R 230.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.

ISBN: 9780798183826

In stock

Hierdie omnibus-uitgawe bevat nóg drie van Speurder Kwaaikofski se gewildste avonture vir beginnerlesers. In Die stinkstorie moet hy uitvind waarom Olga se koerante verdwyn. In Soene en sirkusse roep een van die beroemde Sirkus Zampona se jongleurssy hulp in. En in Muise en gespuise lei sy nuutste saak hom op ’n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers.