Gee my jou pasteitjies,
jou tert en krummelkoek,
want ek's die nare Rower Rot
en koek is wat ek soek!'
Pas op vir die Rower Rot. Hy steel jou kos ... en jou hart! Van 'n hasie se klawer tot sy eie perd se hawer! Maar sal 'n eend vir hom ore kan aansit?