Lotta Se Lewe #15: Otters Oral
Product image

Lotta Se Lewe #15: Otters Oral

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 235.00
Sale price
R 235.00
Regular price
R 235.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Dit is die een katastrofe ná die ander in elfjarige Lotta se lawwe lewe! In Otters oral! is Lotta se beste vriendin, Chantelle, in die wolke, want haar ma het ’n man op ’n webwerf vir pasmaats ontmoet. Nou wil sy sommer vir almal ’n pasmaat soek! Miskien kan Lotta haar daarvan laat vergeet deur haar in die middel van die nag op ’n otter-avontuur te vat . . .

Die dagboekstyl en prettige illustrasies sal lesers van 8 tot 12 jaar boei.