My Eerste Opwip Met Flappe: Jan En Die B
Product image

My Eerste Opwip Met Flappe: Jan En Die B

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 240.00
Sale price
R 240.00
Regular price
R 240.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

ʼn Arm plaasseun verruil sy familie se koei vir towerboontjies wat oornag tot ʼn reuseboontjierank groei! Hy klim tot hoog in die wolke en ontdek ʼn reus se kasteel vol skatte. Die seun moet baie dapper wees en van die kwaai reus ontsnap om die skatte huis toe te bring.

Betree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met ʼn interaktiewe hervertelling van Jan en die boontjierank! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.