Keegan & Samier 02: Die Sokker-fiasko - Andre Trantraal

Keegan & Samier 02: Die Sokker-fiasko

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 60.00
Sale price
R 60.00
Regular price
R 60.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Keegan en Samier is beste vriende. Samier se tweelingsussie, Samia, kuier ook gewoonlik saam. Dan is daar ook Jenni-Lee, Keegan se klein sussie, en Keegan se slim en streng ouma. Saam het hierdie vriende hope heerlike avonture! Ongelukkig is Brent Petersen, die klasboelie, altyd daar om dinge bietjie te versuur …