Kaptein Onderbroek: Eerste Maltrap-Manga
Product image

Kaptein Onderbroek: Eerste Maltrap-Manga

New
Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 255.00
Sale price
R 255.00
Regular price
R 255.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock

Die wêreldwye trefferreeks is terug! Die eerste maltrap-manga volg die storielyn van die eerste hoofstukboek, maar in die vorm van ’n grafiese roman wat in Westerse-styl (links-na-regs) lees. Sluit aan by die beste vriende George en Harold wanneer hulle Kaptein Onderbroek – hulle eie superheld! – loslaat. Hy is vinniger as ’n vlieënde rekband en sterker as ’n bokserbroek; hierdie ikoniese held spring in aksie om ’n nuwe geslag te laat skaterlag.