Krygs Gevangenes in die Anglo-Boereoorlo - Vicky Heunis

Krygs Gevangenes in die Anglo-Boereoorlo

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 395.00
Sale price
R 395.00
Regular price
R 395.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Heelwat is al oor die Anglo-Boereoorlog (1899'1902) geskryf. Tog is daar slegs enkele publikasies wat handel oor die tema van die kuns wat deur Boerekrygsgevangenes vervaardig is. In hierdie boek word die onderwerp van krygsgevangenekuns deur middel van 'n kultuurhistoriese perspektief benader deur breedvoerig uit te brei op die motiverings waarom dit vervaardig is, die gereedskap waarmee en beskikbare rou materiaal waarvan dit vervaardig is, die spesialisvakmanne wat verantwoordelik was vir die vervaardiging daarvan, watter tipe voorwerpe gemaak is, die simboliek en inherente betekenis wat die voorwerpe ingehou het asook die verspreiding en vestiging van afsetgebiede vir die verkoop en uitstalling van Boerekrygsgevangenekuns."--