Default product image

Hart Soos Jesus s'n

Vendor
The Book Keeper Shop
Regular price
R 279.00
Sale price
R 279.00
Regular price
R 279.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Hang die wolke van vrees en hooploosheid swaar rondom jou kop? Voel jy moedeloos oor alles wat om jou uitmekaarval?

Hierdie 365 dagstukke van Stephan Joubert nooi jou om in Jesus se voetspore te volg en sy hartklop van naby te leer ken. Leer om nie vas te val in niksseggende idees oor godsdiens of jou blind te staar teen alles wat verkeerd is nie. Sien die mense en plekke raak waar God se lig die duisternis kan laat verdwyn. Volg Jesus met alles in jou waar jy jou op jou daaglikse roetes bevind en word ’n voltydse geloof-doener. Met ’n hart soos Jesus s’n sal jy hoop en lig in ’n stikdonker wêreld bring.

Elke dagstuk van ’n Hart soos Jesus s’n bevat ’n kort teksvers en inspirerende oordenking propvol geestelike aanmoediging.

Bekroonde topverkoper-skrywer

365 vernuwende oordenkings met ’n teksvers vir elke dag

Wenke vir praktiese uitlewing van geloof