Default product image

Sakpas-Bybel met Oordenkings Vir Mans

Vendor
Christian Art Distributors
Regular price
R 189.00
Sale price
R 189.00
Regular price
R 189.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

As die hoof van die huis wat ook nog werkstres moet hanteer, kan dit soms vir jou voel of jy die hele wêreld op jou skouers dra. Maar jy is nie alleen nie. God is reg langs jou.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir mans bevat 366 daaglikse gedagtes wat jou sal help om die daaglikse eise van die lewe te verruil vir God se vrede namate dit jou leer om sterk te staan in jou geloof. Elke dag bevat ’n versameling kernverse uit die Skrif en ’n kort oordenking oor temas soos spanning, gesin, finansies, leierskap, sukses en wysheid. Daar is ook ’n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor jy wonder.