Default product image

Van Oekraine Tot Iran

Vendor
Naledi Uitgewers
Regular price
R 275.00
Sale price
R 275.00
Regular price
R 275.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Van Oekraïne tot Iran, Reisverhale met ´n lag en´n traan is ´n kort verhaalbundel wat saamgestel is uit ´n keur van talle reisverhale en ervarings wat deur die skrywer, Evert Buurman, oor jare van

herwaarts en derwaarts reis neergeskryf en opgeteken is.

In hierdie bundel verskyn staaltjies en annekdotes van veral ervarings in moeiliker begaanbare gebiede en bestemmings.

Die verhale dek hoofsaaklik die gebied rondom die Swart See en verder suid na die Midde-Ooste en uiteindelik Iran.

Die verhale in hierdie bundel spruit uit die skrywer se voorliefde vir geskiedenis en argeologie en reise wat onderneem is vir doeleindes van navorsing oor die oudste strata van die mensdom se geskiedenis.