Aandstories Vir Kleuters
Product image

Aandstories Vir Kleuters

Coming Soon
Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Aandstories vir kleuters ​is een van die bekendste, mees klassieke versamelings van die wêreld se gewildste sprokies en verhale. Sedert die eerste Afrikaanse uitgawe in 1970, is die bundel talle kere herdruk en was die kenmerkende "groot rooi boek" deel van duisende kinders se grootwordjare. Buiten 14 bekende kleuterrympies, is daar 8 immergewilde verhale, onder andere: ​Rooikappie, Klein Duimpie en Gouelokkies, ​Elsa Silke het die teks hersien.