Ben se eerste dag: ’n storie oor dapper wees
Kan Bella vir Ben help om dapper te wees op sy
eerste dag by die kleuterskool? Dié reeks is perfek
vir peuters en kweek emosionele intelligensie. Daar
is flappies, ’n wiel wat kan draai en ’n skattige
uitvou-hart aan die einde.